Onthou jy nog die dae, jou tas kaalvoet skool toe dra? 'n Peanut butter broodjie en alies in die sak 'n Ou Ford Cortina met 'n tape deck in die dak En Gê en ou Elvis wat sing by elke braai 'n Ou twee-rand noot vir die snoepie melk en brood Atari by die huis en Twenny se cafe games Maar dit gebeur nou nie meer nie Daardie dae is vir altyd nou verby
Викторина - Отгадаешь название название песни?
Отгадаешь название песни и исполнителя по словам из песни? Ниже приведены самые топовые словосочетания из текстов песен, сколько сможешь назвать названий песен, не переходя по ссылке? Подумай, а затем проверь себя, перейдя по ссылкам. Вперед!