Dit is my mammie lief en goed Dit is my pa met sy mannemoed Dit is my boeta fris en groot Dit is my sussie met haar poppie op haar skoot Dit is die baba soet en klein Dis my familie, stoer en rein Dit is my mammie lief en goed Dit is my pa met sy mannemoed
Hop hop hop, perdjie loop galop Oor die klippe, deur die slote, trap versigtig met jou pote, altyd op galop Hop, hop, hop, hop, hop Draf nou draf, goei my net nie af Doen jy dit dan kry jy slae perdjie moet jy tog nie pla, goei my net nie af Draf nou, draf nou, draf O, o, o so my perdjie so Ons eet nou eers gou 'n stukkie en dan rus ons saam 'n rukkie
Waai windjie waai, laat die takkies swaai Wieg die vinkie klein in sy nessie fyn Waai windjie waai, waar die maaiers maai Laat die kaf saam gaan, laat maar val die graan Waai windjie waai, laat die takkies swaai Wieg die vinkie klein in sy nessie fyn Waai windjie waai, waar die maaiers maai Laat die kaf saam gaan, laat maar val die graan
Викторина - Отгадаешь название название песни?
Отгадаешь название песни и исполнителя по словам из песни? Ниже приведены самые топовые словосочетания из текстов песен, сколько сможешь назвать названий песен, не переходя по ссылке? Подумай, а затем проверь себя, перейдя по ссылкам. Вперед!