АБВ
911pesni
  • А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Fokofpolisiekar - Ons Is Die Virus

    Исполнитель: Fokofpolisiekar
    Название песни: Ons Is Die Virus
    Дата добавления: 09.03.2026 | 18:42:44
    Просмотров: 1
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Здесь расположен текст песни Fokofpolisiekar - Ons Is Die Virus, перевод и видео.
    Ons het goed begin ek wil net by voorbaat dit duidelik maak dat ek het nie ’n punt het nie
    Lief vir my mense probeer om nie te haat nie
    Nog nooit gewens my pa’t minder geld gemaak nie
    Vir eeue en eeue het ons in die donker rondgekak
    Elektrisiteit herontdek en nou sit hulle die ligte af
    Staar in my foon in word verlief op onsself
    Ons almal soek die antwoord maar het jy jouself gevra
    Op watter ouderdom het Adam en Eva gepaar?
    Het ons begin met kinders wat kinders grootmaak?
    Het ons van ’n ander planeet af gekom, is ons eintlik vertraag?
    Want dit voel so. , my jirre, dit voel so
    Ons almal gaan soms ’n bietjie agteruit, soms gebeur alles op dieselfde tyd
    Soms poes die lewe jou oor die kop en soms los hy jou heeltemal uit (Heeltemal uit)
    Soms voel ek veiliger met die weermag op straat
    Soms is daar Nirvana op die bank in die lui middagson
    In die braaikamer, ek is lief vir my lot, soms poes die lewe jou oor die kop, yeah
    Yeah
    Yeah
    Yeah
    Yeah (Whoa-oh-oh)
    Yeah (Whoa-oh-oh)
    Yeah (Whoa-oh-oh)
    Yeah (Whoa-oh-oh)
    Ons is die siekte, ons is die virus
    Ons is die skape, ons is die krisis
    Ons is die heelal se gedagtes, ons is vlietend
    Ons is die siekte, ons is die virus

    Скачать

    Смотрите также:

    Все тексты Fokofpolisiekar >>>

    О чем песня Fokofpolisiekar - Ons Is Die Virus?

    Отправить
    Верный ли текст песни?
    ДаНет