Frikkie En Die Dolfyne все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
TattooDaar's 'n tattoo van jou naam op my linkerboud
En 'n foto van jou gesig op my foon
En die ringtone op my foon is ons favourite tune
Ja die dinge wat 'n man
Ja die dinge wat 'n man vir 'n vrou sal doen
In die skool was jou naam geverf op my spacecase
Ek het jou tas gedra want ons was mos gekys
Het jou gehelp om jou huiswerk af te skryf
Tune-tune BaboonFrikkie is my pel en ek erken dit ja die mense sê ou Frikkie is 'n tappit
Maar hy't n goeie hart
Hy slaan hard
Tune-tune baboon
Tjaaf-tjaaf giraffe
Ek is gif soos 'n pofslang my bra
Tune-tune baboon
Tjaaf-tjaaf giraffe