AnnaO Anna ek weet dat daar baie manne is
Maar nie een wat die vuur in jou hart sal kan blus
Want jou liefde waarmee jy my so verlei
Maak my lewe, lewe, lewe, lewe met die tyd
Nes ek dink ek het jou vas, loop en soek jy groener gras
Onvoorspelbaar en so onverwags
Nes ek dink dat jy gaan bly sê jy weer goodbye vir my
Sê net een keer totsiens en dan los jy vir my
Dam DamJy weet nie wat liefde is, dam dam, dam dam
En ek was oor my kop verlief, dam dam, dam dam
En alles het om jou gedraai, dam dam, dam dam
Jy't boonop op my kop gesit, dam dam, dam dam
Alles wat jy van my het kan jy hou
Ek vat nie eens die TV nie
En boonop dink ek glad nog nie aan trou nie
Jou geneul dit maak my gek
Jy's My Lewe, My RedeDie lewe stel duisende vrae
Die grootste is waar is jy nou?
Sal jy weer terug kom na my as ek vra, selfs moet ek smeek
Ek fluister jou naam in my drome
Ek hoop elke uur van die dag
Tot jy weer terug kom na my sal ek wag, op jou bly wag
Jy's my lewe, ek sal strewe
Om vir jou net die beste van my te gee
Klein Bietjie JyKleintjie bietjie jy deur jou oë sien ek my
Kleintjie bietjie kleintjie want oor gegewe net vir my
Saggies teen my wang my hart versag, meer dan is wan
Kleintjie baba kindjie ek lewe net vir jou
Vroeg opstaan vir doeke en windjies uit te vryf
Ja badtyd lag jy heeltyd, mis ons tydjie ek en jy
Kleintjie bietjie klientjie volmaak geskape handjies jy
Kleintjie baba kindjie van Here af vir my