АБВ
911pesni
  • А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни MaxNormal.TV - Ons Is Hier

    Исполнитель: MaxNormal.TV
    Название песни: Ons Is Hier
    Дата добавления: 23.10.2015 | 03:20:50
    Просмотров: 39
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Здесь расположен текст песни MaxNormal.TV - Ons Is Hier, перевод и видео.

    С этой песней обычно слушают:

    [Intro: Jakob]
    Goeie naand dames en here, DJ Jakob Basson in die huis
    En man ek wil net eers se vir al hierdie bokkies julle lyk daar spoggerig vanaand
    Vir al daai blonde enetjie daar in die goue satyn rokkie, sy maak 'n man se hart sommer soos vinnag klomp
    Maar voor ons begin warm word op toe die dansvloer, met ek net 'n vinnige dankie se vir almal wat gehelp het om hierdie sokkie-jol mootlik te maak
    Maar nou, kom ons maak reg vir 'n warm sessie op die dansvloer, so maak daai litte los, want oh here god, vanaand, gaan die poppe dans

    [Verse 1: Max and Yolandi]
    Gooi
    Propvol krag
    Nommer een op die mikrofoon met die mag
    Daf nag
    Demoon jag
    Van jou aandag
    Binnekant har buitekant sag
    Gevaar
    Pas op vir die zombies
    Wakker, werk, telivisie, slaap
    Wakker, werk, altyd 'n bietjie vaak
    Naweek, mall, miskien 'n bitjie jol
    Dink buite die boks, rusteloos
    En plaas van breindood
    Boos is 'n doos
    Op die [?] vanaand 'n moerse gemors
    Steve Hofmeyr kou Zuma se wors
    Vok die groot baas van die plaas
    Haas das die nuuskas aan die raas
    Max Normal is terug soos 'n blast from the past
    My nuwe manskrag se yo wat's aan die gang

    [Hook]
    Elke man het 'n kragspan nodig
    Dapper, wakker en teenwoordig
    Ons is hier
    Ons is hier
    Ons is hier
    Ons is hier
    Ons is hier
    MaxNormal.TV

    [Verse 2]
    On-voor-spelbaar
    No teeth just gum
    Oy vey, numb thumb my bum face in the sun
    Go home having tollie trekking trollie trekkers
    Snollie, pis, bier, kots, shit, kak, fucking lekker
    Not
    Ons slaap vars, kraakvars
    Pick die reels vind die real deals raak skaars
    En die TV laat waai kwaai met die kragdrag
    Ma se, "Liewe magtig, jy lyk pragtig! "
    Kyk, daar's 'n dassie op die koppie
    Chomp 'n tjoppie
    Skop 'n doppie
    Klap 'n koppie koffie
    [?], julle klompie bokkies in die sokkie
    Kwaai bokkies sonder onder rokkies
    Bons-bons, dis jou verjaarsdag
    Kom ons party soos jou verjaarsdag
    Bons-bons, pomp jul lywe
    Reg deur die nag soos 'n stywe raver

    [Hook]

    [Bridge]
    Man, ons het nou-nou daai bedankings so 'n bietjie afgerammel
    So ek wil net terugkom en hierdie takie deeglik afhandel, uhm
    Tannie Willemien, baie dankie vir al die lekker kaas en tamatie toebroodjies, en al die lekker vingeretetjies wat tannie so pragtig voorbrei het, hulle se mos altyd: die pad na 'n man se hart is deur sy maag
    Dankie tannie Willemien
    En natuurlik Oom Hennie, die disko-bal wat oom vir ons gehuur het, dis regtig mooi en dit skep so lekker atmosfeer
    En laaste, wil ons net vir Oom Reynhard se, dankie vir al die drank man, wat sou ons nou gedoen het sonder Oom Reynhard
    En Oom Hynre ek wil ook sommer ner go vir Pieter vra om assablief die bier uit te los, los vir ons manne so een of twee oor man
    (Fok jou Pieter!)

    [Verse 3]
    Wind in my hare
    Bloed in my are
    Vlieg deur die lug met elektroniese strale
    Internet, radio, televisie
    Weer op 'n missie
    Geen kompetisie
    Ons raak fisies
    Praat briesies
    Breek tee siggies
    Lig, wip, sit glimlag op klein gesiggies
    Derde oog, oop gaan voor
    MaxNormal.TV is die fokken antwoord
    Yolandi Visser met die glad styl wat gly
    Jakob Basson waar die vok is jy
    Justin de Nobrega met die beats wat pomp
    MaxNormal.TV met die speech wat stom
    Kom ons bons dis jou verjaarsdag
    Kom ons party soos jou verjaarsdag
    Bons-bons reg deur die nag toe die more
    Leen jou oore
    Nou's jy weer gebore

    [Hook]
    [Вступление: Якоб]
    Goeie naand дамы EN здесь, ди-джей Якоб фагота в штампа Huis
    Собственная человек эк Виль сети EERS себе вир аль hierdie bokkies julle лык Daar spoggerig vanaand
    Вир аль daai блондинка enetjie Daar в штампа goue satyn rokkie С.Ю. Maak 'п MAN SE олень Sommer SOOS vinnag Кломп
    Маар пакета дополнений начать теплым словом оп ног умереть dansvloer встретился эк сеть н vinnige dankie себе вир almal Ват gehelp гет ом hierdie sokkie-Жол mootlik те Маак
    Маар Ноу, ком дополнения Маак рег вир-н теплый sessie оп умирают dansvloer, так Маак daai Литт лос, хотят о здесь бог, vanaand, Gaan умирают Поппе данс

    [Стих 1: Макс и Йоланди]
    Gooi
    Propvol Краг
    Nommer ееп оп умирают mikrofoon встретился умереть MAG
    Daf пилить
    Demoon Jag
    Ван Жу aandag
    Binnekant хар buitekant провисания
    Gevaar
    Pas операционные вир умирают зомби
    Wakker, Werk, telivisie, slaap
    Wakker, Werk, altyd н bietjie Вак
    Naweek, торговый центр, miskien н bitjie Жол
    Динк buite умирают BOKS, rusteloos
    En plaas ван breindood
    Боос является н DOOS
    Соч умирают [?] Vanaand н Moerse gemors
    Стив Хофмейр Коу Зума се WORS
    Вок умереть Гроот Баас ван умереть plaas
    Haas дас умереть nuuskas ан штампов РААС
    Макс Нормальный terug Шоош 'N взрыв из прошлого
    Мой nuwe manskrag себе ан умирают банды Yo Ват

    [Припев]
    Эльке человек гет-н kragspan NoDig
    Чудной, Wakker ан teenwoordig
    УНС Хир
    УНС Хир
    УНС Хир
    УНС Хир
    УНС Хир
    MaxNormal.TV

    [Стих 2]
    На-пакета-spelbaar
    Нет зубы просто резинка
    Ой вэй, онемение пальца моя задница лицо на солнце
    Иди домой, имеющие Толли походы trollie треккингистов
    Snollie, ИП, гроб, Коц, дерьмо, как-, чертовски Lekker
    Не
    ONS slaap Вар, kraakvars
    Выберите умереть барабанов Винды умереть реальные сделки Раак skaars
    Собственная умирают телевидение Laat waai kwaai встретился умереть kragdrag
    Ма себе, и Quot; Liewe magtig, JY лык pragtig! & Quot;
    Kyk, Daar-х н dassie оп умирают koppie
    Chomp 'N tjoppie
    SKOP 'N doppie
    Klap 'N koppie Koffie
    [?], Julle klompie bokkies в штампа sokkie
    Kwaai bokkies Sonder Onder rokkies
    Бонс-боны, дис Jou verjaarsdag
    Ком ONS партия SOOS Jou verjaarsdag
    Бонс-боны, помпы июля lywe
    Рег деур умирают пилить SOOS н стилем Raver

    [Припев]

    [Мост]
    Человек, дополнения гет ноу-Nou daai bedankings так н bietjie afgerammel
    Так ек Виль чистая ванная terugkom hierdie TAKIE deeglik afhandel, хм
    Tannie Willemien, Бэ dankie вир аль умереть Lekker Каас ан tamatie toebroodjies, ванная аль умереть Lekker vingeretetjies Ват tannie так pragtig voorbrei гет, Hulle себе мес altyd: умереть площадку на н MAN SE Харт деур SY Maag
    Dankie tannie Willemien
    Собственная natuurlik Oom Хенни, умирают диско-бал Ват ООМ вир дополнения gehuur гет, дис regtig Муи ан дит круглая корзина грубой работы, так Lekker atmosfeer
    Собственная laaste, Виль дополнения чистая вир Oom Reynhard себе, dankie вир аль умереть пили человека, Ват Су дополнения ноу gedoen гет Sonder Oom Reynhard
    Собственная Oom Hynre ек Виль крюка Sommer нер перейти Вир Pieter Vrå ом assablief умереть Bier UiT тэ Лось, Лось вир дополнения Манне так ееп из элегантного Oor человека
    (Фок Jou Питер!)

    [Стих 3]
    Ветер в моей зайца
    Bloed в моей АРЕ
    Vlieg деур умирают выступ встретился elektroniese strale
    Интернет, радио, Телевидение
    Веер оп-н Мисси
    Geen kompetisie
    Дополнения Раак fisies
    Praat briesies
    Breek тройник siggies
    Лиг, WIP, сидеть glimlag оп Klein gesiggies
    Derde OOG, ООП Gaan пакета
    MaxNormal.TV это умереть fokken antwoord
    Йоланди Виссер встретился умереть рад Styl Ват глицин
    Якоб фагота Waar умирают вок является JY
    Джастин де Нобрега встретился умирают бьет Ват пышность
    MaxNormal.TV встретился умереть речи Ват STOM
    Ком дополнения боны дис Jou verjaarsdag
    Ком ONS партия SOOS Jou verjaarsdag
    Бонс-боны рег деур умирают пилить ног умереть более
    Лин Жу oore
    JY Weer gebore Nou в

    [Припев]

    Скачать

    О чем песня MaxNormal.TV - Ons Is Hier?

    Отправить
    Верный ли текст песни?
    ДаНет