Caroline Grace все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
- Breek
Tuseen die stiltes en die stof
Tussen die berge en die vrede
Wil vergeet maar instede
Wil my hart net weer ontplof
Tussen die kon, die was, die wou
Is die sonder nou die seerste
En die wonder nou die meeste
Als laat dink my net aan jou
- Ek Bid Vir Jou
Al sien ek jou nie weer of kon ek jou nie keer nie wonder ek vanaand, waar is jy
Ek wonder oor wat doen jy waar is jy, wat maak jy wonder jy ook oor my
Ek weet ons is op 'n ander plek
En as jy wonder oor my weet dat ek
Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê weet ek nou
Dat alles vir 'n rede dat ek jou 'n rukkie vas kon hou ons seisoen
Naby jou ek sou dit nooit anders oor wou doen
- Voor Jou
Ek was tevrede, my hier en my nou en my lewe
Dit kon nie beter, ek skryf dan nou so mooi verlede
Hoe sal mens weet hoe die bittersoed van liefde proe?
Of ek ja kan sê as ek nie weet hoe dit voel nie
Voor jou was die hemel blou
Maar nou is hy net daai bietjie blouer
Voor jou het ek geweet ek hoort
Maar nou weet ek waar ek behoort