BellvilleAltyd gereed
Altyd alleen
Altyd die een wat vergewe en dan moet
Sluk en vergeet
Altyd gereed
Hand op die heup
Altyd die buitekant glimlag maar die binnekant bly maar seer
Sê vir my pa ek kom huistoe
Beloofde Landbelowe my
die beloofde land
ek weet hoe dit voel om te vlieg
al ooit gewonder
al ooit verdrink
word wakker dis more
ons kan wees wat ons wil
Hardloop WegHardloop saam my weg
Dis net te erg hier en ek is sleg
Hardloop tot ons weer mekaar kan hoor
Luister en sien deur ons eie oë
Hardloop tot ons moeg is vir moeilikheid
Hardloop saam my ons kan hieruit
Hardloop tot ons weer mekaar kan hoor
Luister en sien deur ons eie oë
Hoor Jy MyVieruur ek is wakker
En ek dwaal in my huis rond
Vreemd hoe 'n jas in die nag
Soms 'n spook kan word
Figure teen die mure
In die lig van 'n kers
Ek's soos 'n dier vasgevang
Tussen die mure van my eie werf
In en UitHaar vel was bleek
Bleek deurskynende leer
Haar lippe, tong en oë was skerp
Net soos 'n akkedis s'n
Partykeer wou ek die masjien afsit
Net om te kyk wat gebeur
In en uit
En eendag was sy weg
Klein TambotieboomAs die donker my kom haal
En die here my nie soek nie
As die osoonlaag vergaan
En in 'n kandelaar van sterre val
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
En strooi my as oor die Bosveldhorison
Jy het nie 'n graad nie
LejaLeja, ek weet nie meer of ek jou hieruit
Gaan kan sien nie
Sal ek ooit genoeg geld kan verdien
Die nag
Is koud
In die winter
In die winter
In die winter
Nare KaskenadesVeronderstel
Ek word spyt
En dis als verniet, 'n beroerte wag op my
As ek kon kies sou ek niks besluit
En ek sou dit kies sonder om my oë toe te knyp
Waar is jy dan
Dis waar
Jy gaan
Okay, fineShut up!
Jy maak my mal
Hierdie wal gaan breek
Shut up!
Die water kom deur die krake deur
So shut up!
Ek moet dit prosesseer
Ek obsesseer alweer
Oorlewing 101Ons veg om oorlewing
Ons bewys ons bestaan, in 'n tweeslaapkamerwoonstel waar jy sukkel om te slaap
Ons kaste is leeg
En ons traankliere soveel leër
Ons laaste spandeer om die vaal dae in te kleur
En ek wag geduldig vir die dag
Die dag breek dig oor 'n jong gesig
Die sonstrale breek deur blou lug en blare
TydEk sal daarvan hou as als net ophou
Net ‘n bietjie dink
Ek sal daarvan hou as als net ophou, net eenvoudig ophou
Ek sal daarvan hou as als net ophou
Net ‘n bietjie dink
Ek sal daarvan hou as als net ophou, net eenvoudig ophou
Die onbenelighede wat ons skyn betekenis gee
Al hierdie goed wat ons om ons sit breek een of ander tyd